MT
Marna T

1 reviews | Active since Jan 2019

12 Jan 2019, 12:18

Bedrog van bejaarde se kredietkaart besonderhede by Absa.

Absa bied geen beskerming aan senior burgers wanneer kaart bedrog plaas vind nie. Dis ook duidelik dat senior burgers se besonderhede uitlek by Absa aan bedrieërs. Een dame het my ges***el nadat ek die besonderhede met Hello Peter gedeel het, ek het die foon aan die bejaarde Mev Brink (eiser, Absa kliënt vir 43 j) oorhandig sy is meegedeel dat sy na die ombudsman kan gaan maar dan die R5000 gaan verloor wat Absa bereid was af te staan. Die telefonies verbind is sonder afsluiting of 'n groet beëindig. Mev Brink is steeds in dieselfde posisie.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply14 Jan 2019, 11:16
Official
Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback once matter has been resolved.

Kind regards
 Daphne Le Grange

Group Customer Care
 Absa Bank Ltd