AJ
Anneline J

1 reviews | Active since Jun 2015

11 Jul 2023, 15:59

Bedrog by banke en instansies

Dit is nou amper 'n jaar later wat daar bedrog op ons rekeninge by ABSA gepleeg is en niemand, nie eers ons polisie kon my help met die saak nie. Ek het ook die Ombudsman, prokureurs ge****ak sowel as die Beeld Netwerk24. Ek glo vas dat dit iemand in die bank is wat hierdie bedrog pleeg en word nie ge-ondersoek nie. Almal maak beloftes en sê hul sal na jou terugkom met 'n antwoord maar niemand s***el jou terug nie. Hoe korrup het ons land net nie geword nie???? Maar almal stuur altyd vir jou die dinge wat jy nie mag sê vir kriminele nie en in die geval het ons GEEN inligting aan enigiemand verskaf nie. Maar ons is die skuldiges. Dit is hoekom dit so sleg gaan in Suid-Afrika. Elkeen help hulself met ander se geld en besittings maar niemand doen iets daaromtrent nie. Maar diegende moet maar die geld wat gesteel is geniet, hul sal eendag rekenskap moet gee.

0
Replies (0)