Bad service

09 Jan 22017

Aan wie dit mag gaan,

Op 28 Oct 2016 was ek P.G.N.Strauss met my dogter , Mej M,Strauss , se Mazda 323 in n ongeluk met een van julle kliente,Mev. V.Dhlamini.

Ek het drie kwotasies gekry soos julle gevra het en in gegee. Julle het my na n week laat weet julle werk nie saam met Ericsen paneelkloppers en ek moet n ander een in bring.

Twee weke terug is ek ges***el om n skikkings ooreenkoms te gaan teken van R11400-00. Twee dae daarna is gevra dat my dogter dit moet teken want die motor is op haar naam.

Nou na hoeveel weke van sloer en die vakansie dae en maand einde die skuld te gee vertel julle my dat die skikking ooreenkos nie meer geldig is nie en dat julle die bedrag gaan verminder.

Van wanner af al die moeite om twee keer in te ry Absa toe en te teken en nou is dit nie meer geldig?

Petrol is mos gratis, so dink julle!

Die uwe.

Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd