1 reviews | Active since Feb 2017

so ABSA hou my nou al vir 'n week aan 'n lyntjie vir my studie leening. eers word daar gese dat ek wel my eie borg kan staan omdat ek deeltyds werk ook. hulle vra my toe om weer in te kom om die dokumentasie weer in te stuur. eers wou die konsultant nie my gesirtifiseerde ID aanvaar nie, en lieg twee keer vir my en se hy sal gou met sy bestuurder praat. in die tussen tyd probeer ek self die bestuurder bel en ek vind toe uit dat alle bestuurders weg is vir opleiding die hele week. so die konsultant lieg en is duidelik nie daarop gerig om my te help nie, en ek doen toe aanvraag om 'n ander konsultant te sien.

die vrou het toe weer 'n ander probleem omdat ek 'n student is wat nie 'n vaste werk het nie en as 'n temp by 'n groot versekerings maatskappy wer. so duidelik is hulle reglemente onrealisties en hoekom is dit toe nou 'n probleem? die vorige konsultant het my al my goed en dokumentasie goed gekeur. toe ek met 'n senior personeellid praat het sy net vir my gese sorry....so absa hiers vir julle asb 'n bykom geleentheid....

ABSA Bult potchefstroom se tegnologiese agterstand is belaglik. julle hou my vir twee weke aan 'n lyntjie vir my lening en 'n dag voor my finale registrasie het julle skielik probleme wat nooit daar was nie. so danksy julle vertraagheid kan ek nie my graad die jaar voltooi nie.

ek het met liefde by Standerd bank gaan aansoek doen vir 'n lening sonder enige probleme en hulle vriendelikheid was next level. ek gaan al my rekeninge by ABSA sluit want hulle is pateties en onbehulpsaam. op hierdie baie stadige trent van dienslewering kan ek nou verstaan hoekom julle tegnologies nie kan by hou met ander banke nie. en hoekom baie mense my al aangemoedig het om van banke te skuif.

ek sal nooit weer met so patetiese bank geassosieer word nie.

Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Please dont contact me as i said i will be closing all my accounts at absa withinn the next 2days.
Please dont contact me as i said i will be closing all my accounts at absa withinn the next 2days.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.