1 reviews | Active since May 2016
Geen wonder daar is so baie klagtes van absa op Hallo peter se web.nie.hulle verstaan nie engels of Afrikaans nie.ek het die telke male geraporteer en as hulle terug kom,kom hulle terug in engels en nie Afrikaans nie.Hulle kom ook nie terug op skrif nie want hulle weet hulle is verkeerd en wat hulle telefonies kwyt raak het ek geen voet om neer te sit nie.ek gaan nou die ombudsman gebruik om die ui te sorteer aangesien ek dit van absa verwag om dit te doen. Ek het n eis op die internet gerapporteer vir n geyser wat gebars het en die plafon wat sekondere skade was.Absa het FD uitgestuur en gese daar is n bybetaing van R500 .Die ****rakteur FD het beide die geysers herstel en die plafon ook aangemeld by absa. Nou na 4 weke kom absa terug en se dit is n t****e eis vir die plafon wat nie so is nie.Daar was wel 2 eise ,maar was vir 2 geysers wat gebars het met sekondere skade van die plafon. Ek dink absa verstaan nie so mooi Afrikaans dat hulle die gemors kan uitsorteer nie.Hulle wil he dat ek weer n R500 bybetaling doen op n sekondere eis vir die plafon DOEN.EK STEL VOOR HULLE GEE DIE VIR IEMAND WAT AFRIKAANS VERSTAAN EN AS HY OOK AANDRING OP DIE R500 vir die plafon ,hy dit deurgee na die ombudsman. MOET MY NIE TELEFONIES ****AK IN ENGELS NIE.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.