1 reviews | Active since Jul 2016
<p>EK het n belegging by ABSA wat eers volgende jaar versstryk, maar weens omstandighede moet ek die belegging aflos. ABSA weier egter om die belegging af te los en ek moet bewyse voorlê waarvoor ek die geld wil onttrek of ek moet die takbestuurder waar die geld aanvangklik belê is, gaan sien. Ek is n pensieonaris en ñ jare lange kliënt van ABSA so ook my vrou en dogters. Waarom bewyse skielik voorlê om my eie geld te onttrek???? EK aanvaar daar gaan ñ "penalty" wees, maar my geld is nogsteeds my geld en ek het nie nodig om aan enige persoon te verduidelik of bewyse voor te lê nie!!!!!!!!! Ek is baie teleurgesteld in ABSA. Ek voel die konseltant wat my probeer help het, tenminste behulpsaam kon gewees het om die Takbestuurder te Hatfield te s***el om die aangeleentheid te bespreek. EK is woonagtig in Centurion. </p>
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.