1 reviews | Active since Jan 2015
Hi pieter <br> <br> ek doen n fout bel absa ermelo oor hulle so baie strooi al in my lewe veroorsaak het wou ek net graag weet wat die balans op my rekeing is wat n persoonlike lening is en so wag ek lekker presies n uur op customers care line so bel ek die banch ermelo kan jy glo nie een antwoord nie ek weet nie meer hoe om met absa te werk nie mooi praat help nie skel help dan ek weer die vark in die verhaal kan eninge iemand by absa asb my persoonlike lening staat aanstuur of se my wat moet ek nog doen want in n ry gaan ek nie staan nie [Email Removed]
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.