PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

27 Nov 2018, 16:42

ABSA VROT DIENS

Ek het die vogende inligting vir hulle gemail. Ek se dat vandat die land verander het het enige diens agter uit gegaan en in sommige plekke verval. In die ou jare het n mens n kennis gewing gekry van die bank as rente koers opggaan van datum tot die bedrag.nou stuur hulle jou of die rekenaar want die moet nou alles doen want ons wil geld he en baie maar nie werk daarvoor nie.Die rekenaars moet dit doen want ons het geen werkstrots meer nie.In die sms se hulle jy moet hulle s***el om die inligting te kry. WAAR GAAN DIE LAND HEEN EN WAAR GAAN DIT EINDIG. Dit sal net so verval as Zimbabwe.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply28 Nov 2018, 09:20
Official
Dear Mr Roux
I refer to your complaint posted on Hello Peter.
Please note that I called you for more information but you were not available. 
Kindly elaborate on your complaint, I see you mention interest rates going up and you did not receive notification, are u looking for the pricing brochure for 2019.
Regards
Claudette    

Best regards,