HcyhmU
How can you help me Unexceptable

1 reviews | Active since Feb 2019

10 Nov 2019, 12:01

ABSA VRIES MY REK AANHOUDEND EN EK IS BEJAARD. MY MAANDELIKSE GELD WORD ALREEDS 12 JAAR INBETAAL.

Aan wie dit mag aangaan Hiermee het ek geen keuse om my tot Hello Peter te wend nie. Ek is n 71 jarige pensionaris. My pension word stiptelik elke maand in my ABSA rek inbetaal. Alreeds vir 12 jaar. Ek doen ook oorbetalings van my Standerbank rek na my ABSA rekeninge. Dit is nou die hoeveelste keer dat ABSA MY REKENINGE VRIES. Ek kan glad nie inlog van my foon nie. Ek kan nie elke keer ingaan na julle tak om dit reg te maak nie. Ek het nou al hoeveel eposse gestuur sonder enige reaksie. Ek wil geld oorbetaal na ABSA maar kan nie sien waar ek staan nie. Herstel dit dadelik aan julle kan. Ek gaan nie weer in na n tak nie. Ek is nie gesond nie en is 71 jaar oud. As dit nie binne 24 reggestel is nie, gaan ek terug na Standardbank en sal nie weer my pension in ABSA laat in betaal nie Ek is nou moeg gesukkel om navrae te doen. Is dit hoe ABSA bejaarde mens behandel. Ek kan glad nie van my foon inlog nie. Maak dit reg. Ek gaan nie WEER in na enige tak nie. Ek is te siek daarvoor. Ek kan nie sien of my debiet orders af is nie en hoeveel geld ek moet oorbetaal nie. Dit is onaanvaarbaar. Maak dit onmiddelik reg. Baie dankie

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply11 Nov 2019, 15:48
Official
Dear Customer
 
 Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback once matter has been resolved.
 
 Kind regards


 Daphne le Grange

Specialist Case Manager