MS
Marco S
1 reviews | Active since Jul 2018
12 Feb 2019, 14:00
absa versekering swakste diens tot op datum gekry
Dis nou die 2 de keur wat ek dit moet opsit asgevolg van geen trug voering van absa versekering ek het al my voetuig se versekkering verlede jaar junie kanseleur en tot vandag toe trek hul elke maand amper R900 van my rekenig af ek bel en mail al van junie 2018 af dat hul dit moet reg maak al wat hul se ons s***el u trug en dan gebeur daar net mooi niks nie . So 2 weke trug het ek dit ook op helopeter gesit absa het my binne 2 ure gebel en toe nooit weer nie regtig ek dink dis diefstal want hul vat onwettig my geld sonder toesteming want ek het hul ook al gemail en gese dat hul dit vat sonder my toesteming maar ja hul bel my trug is al 6 maande en so wag ek nogsteeds
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Absa's replyOfficial
13 Feb 2019, 13:39Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback once matter has been resolved.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback once matter has been resolved.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Absa's reply13 Feb 2019, 13:39
Official
Dear Customer