1 reviews | Active since Jul 2021
ABSA Versekering Diens
Absa se versekering het net oor n jaar gelede n valve oo my geyser laat vervang wat ek n bybetaling mors maak.Toe sou hulle plafon ook herstel het wat nooit gebeur het nie.Nou het selfde valve weer gebreek en plafon verder beskadig.Toe loodgieter kom kyk het hy gese valve was nooit vervang nie.Datum op valve was 2014.So het ek dit maar self gedoen want versekering wil he ek moet weer bybetaling van R800 rand betaal vir n valve en arbeid wat R500 kos.Versekering het nou plafon vervang en verwag ek moet nou weer bybetaling betaal nadat ek alreeds betaal het vir die valve wat skade veroorsaak het.Dit maak nie vir my sin nie.Ok nooit opgevolg of werk gedoen is nie en of ons tevrede is met werk.Baie ongelukkig oor Absa Versekering diens.
Indien u enige ander hulp verlang, e-pos my gerus by *** Groete Daphne Le Grange
Best regards,
Indien u enige ander hulp verlang, e-pos my gerus by *** Groete Daphne Le Grange
Best regards,
