1 reviews | Active since Nov 2015
In 2007 het ons 'n termynlening by ABSA aangegaan. Die lening is deur my man aangegaan en ek het as sekuriteit 'n eiendom aangebied. 2010 / 2011 kon ons nie ons verpligting nakom en die rekening is oorgegee vir invordering. Ons het toe Skikkings bedrag aangevra en alles betaal in Okt 2011. Ons het nou die spesifieke eiendom verkoop en wil die titelakte van Absa af terugh?.<br> Ons prokereurs wat die oordrag doen, sukkel al vir meer as die laaste maand om die akte te probeer op****r. Ek self het betrokke geraak die afgelope week. Ek en my prokereur is Maandag 23 November na Woodlandstak. Niemand van klein sake was op kantoor en een van die ander bankiers het ons gehelp. Sy het twee ure probeer om die saak op te los. Na 2 ure het sy haar skouers opgetrek. 24 Nov is ek en my prokereur Menlyn toe. Selfde storie vir tenminste 2 ure lank. ABSA aksielyn kan niks doen, hulle verwys ons terug na die tak. Absa face book ondersoek die saak. Akte kantore sluit binnekort. Ek het verpligtinge wat nagekom moet word. HELP ASB.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.