1 reviews | Active since Sept 2015
ABSA swak diens WEEREENS
Ek en my man het 'n verband op ons huis vanaf 01 April 2011 en het ook ons versekering by ABSA uitgeneem. Ons het nou 'n kwotasie gekry en besluit om M&F toe te skuif aangesien dit R250 per maand goedkoper is. Ons probeer vanaf 1 Feb 2016 om die versekering by ABSA te stop. My man was 3 keer by 'n ABSA tak en elke keer kry hy 'n ander epos adres en prosedure om te volg. Ons het 'n \confirmation\" vanaf ABSA gekry dat hul die epos ontvang het rakende die kansellasie van die versekering. Op die 1 ste Maart 2016 het die paaiement WEER afgegaan, so hierdie maand het ons nou dubbel versekering betaal agv van ABSA se onbevoegdheid. Ons versoek ABSA om ons premie terug te betaal aangesien hulle nie die versekering gekanselleer het nie. ABSA is baie vining om jou te bel om 'n nuwe produk aan jou te verkoop (soos in die week gebeur het), maar wanneer jy diens benodig is hulle onbevoeg."
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
