1 reviews | Active since Feb 2011
ABSA sien hierdie goed en doen NIKS nie
Ek het so pas ****ant by die Pretoria Noord ABSA gedeponeer en moes wag vir n ATM omdat die 3 ATMs wat wel gewerk het deur vals kliente gebruik was. Een vals klient beweeg toe weg dat ek my ****ant kon bank. Ek kyk toe links om te sien wat doen die ****e en elkeen van hulle staan met n hoop bank kaarte met PIN nommers en trek ****ant uit ander mense rekeninge uit. Dit is SOOO DUIDELIK dat hulle mikro uitleners is wat in besit is van hulle kliente se persoonlike bank kaarte WAT ONWETTIG is. Die ABSA wag staan net daar en kyk hoe die onwettighede ONDER sy neus gebeur en MOENIE vir my vertel dat daardie tipe ****ant ontrekkings traffic by EEN tak DAARDIE tyd van die aand nie opgemerk word nie. As ek reg onthou dan het ELKE ATM n kamera in wat kan sien wat aangaan. Hierdie is kriminele aktiwiteite wat dus deur ABSA goed gekeur word EN gefasiliteer word en ABSA kyk ander kant toe want hulle verdien fooie uit die massas transaksies. So ABSA is deel van die MAFIA bankiere van SA. <br> Baie mooi ABSA/ BARCLAYS.
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Claudette Lewis
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Claudette Lewis
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
