RW
Rene W

1 reviews | Active since Nov 2015

16 Nov 2015, 15:42

Absa rewards ****rakbreuk

Vir die afgelope 3 maande ontvang ek geen absa rewards nie hoewel ek my kaart gebruik het. Absa trek steeds die R21 fooi vanaf my bankrekening. Ek het die rewards hulpnr ges***el en die persoon aan diens het gese dat om een of ander onverklaarbare wyse my kaart nie meer aan die rewards program gekoppel is nie en dat hul dit sal regstel. Dit is nou al meer as 'n week gelede en niemand het my nog ge****ak nie, ek het dit ook op die aanlyn webtuiste aangemeld maar geen reaksie verkry nie.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply17 Nov 2015, 15:41
Official
Hello Rene03,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd