PD
Pieta D

1 reviews | Active since Apr 2019

18 Jan 2021, 10:30

Absa respons baie positief

As ek 'n maatskappy (in hierdie geval Absa en sy App) in Hellopeter aanvat en die maatskappy kom full blast terug om my te help, is dit niks minder as reg dat ek erkenning moet gee nie. Baie dankie aan Vanessa Crowe van Absa en die baie geduldige dame wat my gebel het en my gehelp het om die hele storie uit te sorteer. (verwysing C-***7) As gevolg van 'n baie swak selfoonkonneksie het ons ie**** gesukkel en ek kon ongelukkig nie my assistent se naam duidelik hoor nie - iets soos Mientjie? -ek is nie seker nie. Nietemin, dit was uitstekende respons en dit word waardeer. Net 'n wenk aan lesers. dit mag miskien die moeite werd wees om jou App na lang gebruik te un-install EN die betrokke selfoon te de-link en dan die App an vooraf te install en die selfoon weer te link. Dis wat my assistent met my stelsel gedoen het en dit het soos'n bom gewerk . Nogmaals dankie

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply18 Jan 2021, 16:03
Official
Dear Pieta
It is indeed pleasing to receive complimentary remarks about staff that have given quality service to customers. I wish to take this opportunity to thank you for the time and effort to bring this to my attention. Regards
Daphne Le Grange

Best regards,