1 reviews | Active since Jul 2013
ABSA = PATETIES!
ABSA is loshande nog steeds die mees patetiese struktuur na die ANC Regering en net so korrup!! Ek bank nou al die afgelope 50-60 jaar by Absa, maar nou dat ek oud en arm is nou vra hul my maksimum rente en bank kostes. Hul het reeds ons erf plaas uit ons familie uit en nou probeer hul nog die laaste paar sent van my pensioen geld ook nog hul hande op te lê! Absa vra my bv R2.50 vir internet Bank Fooi, om slegs 2 bankstate per maand te stuur! Dis mos soos die ANC Kaders opereer! Steel waar jy kan!! Veronderstel daar is 'n miljoen Absa klante wat elk R2.50 Internet Fooie op een dag betaal dan verdien Absa R2.5m sommer net so! Ek praat nie eers van die ander oorhoofse bank kostes en rentes nie. Vir seker het hul baie uitgawes maar daar word net so baie geld vermors op onnodige verbeteringe aan hul geboue ook!! Hoekom gebruik ABSA nie die maklike "geld" om ons ou mense wat niks het nie se bank koste gratis te verskaf nie? Ek het nog nooit eers 'n dagboek, almanak of iets van Absa ontvang nie behalwe betaal en betaal en betaal......(Gee vir my ook 'n iPad of rekenaar waarop ek boeke, die Bybel of ander leesstof kan aflaai om met my saam te neem waar ek gaan in die veld of waar ook al, soos vir hul ander "gewaardeerde kliënte" ) Ek sukkel nog steeds om ontslae te raak van my ABSA Rewards wat gestaak was, maar weer sonder my toestemming ingestel was nadat dit uitbetaal was, sonder enige noemenswaardige wins!! Nog steeds is my navraag vroeër, via HelloPeter, aan Absa oor waarom ek nie 'n lening, agv diskriminasie teen mense bo 65 jaar, mag kry nie, onbeantwoord! Waar is ABSA sie kliënte diens? Dit KOS my BAIE BAIE BAIE om 'n kliënt te wees!!! jvz
Daphne L e Grange
Daphne L e Grange
Jammer jou nommer is nie bekikbaar nie, maar ek is gewoond as ek 'n klagte het dan s***el Absa my! Weereens 'n bewys hoe Absa agteruitgegaan het. jvz
Jammer jou nommer is nie bekikbaar nie, maar ek is gewoond as ek 'n klagte het dan s***el Absa my! Weereens 'n bewys hoe Absa agteruitgegaan het. jvz
