1 reviews | Active since Jul 2013
ABSA = PATETIES!!!!
ABSA = Pateties
Die mees patetiese bank in SA. Ek is nie al mens wat probleeme ondervind met ABSA se Internet Bankdienste en betalings nie. Hul stelsel vir betalings verander daagliks en geen web-bladsy lyk dieselfde! Hoekom hul dit nie eenvoudiger maak vir ouer mense nie, weet net die nugter alleen. Danksy die hulp van Absa Bank Clanwilliam wat my elke keer moet help om 'n inbetaling te doen! Dankie vir jul diens by Clanwilliam. MAAR selfs die dames by Clanwilliam sukkel ook soms om my te help. Ons het vanoggend een uur en 50 minute en twee keer probeer om een oorbetaling te doen Dit het my twee en 'n half uur en twee persone gekos om 'n rekening vir 'n Diere Hospitaal te vereffen. Op die ou einde nadat hul en dit gebeur gereeld dat die Bank nie die "Begunstigde" erken nie! Dit het vanoggend weer gebeur? Wat de donner maak dit saak wat die begunstigde se naam is?? In vanoggend se geval was dit dat die bank nie "Wellington Animal Hospital" wou aanvaar nie maar wel Wellington Diere Hospitaal!! Dis mos genoeg om enige mens se moer te koer???? Hoe moet ek weet watter taal die bank aanvaar?? Nee man nee nee, dis a *** bank!!
Vereenvoudig die betalings metodes dat dit eenvoudig en logies is soos ander banke!!
