RW
Ralie W

1 reviews | Active since Jun 2022

10 Jun 2022, 23:26

ABSA Mokopane Swak diens

Ek het teken regte op my 91 jarige moeder se rekening gehad. Haar kaartjie het verval en toe ek die nuwe kaart by Mokopane tak kry het ek ewe skielik nie teken regte nie. Ek moes my moeder in die koue uit die ouetehuis bank toe vat om dit weer reg te stel. Ek is n bestaande Absa klient en is reeds gefica by die bank en moes nou weer fica. Ek het bitter baie swak diens van Absa Mokopane ontvang.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply13 Jun 2022, 09:54
Official
Dear Ralie Van Wyk Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology. I will review and provide you with my specific contact details as well as the expected timeframe for further feedback/resolution via email or by making contact with you telephonically.   The reference number for your complaint is C-***7. Kind regards,Group Customer CareRezona Louw