PB
Pieter B
1 reviews | Active since Feb 2021
09 Feb 2021, 16:12
ABSA moet aandag gee aan hulle hulplyn,dit is vreeslik vertraag
Absa Bank is vreeslik vertraag met hulle hulp diens en se hulle sal mens terug ****ak en gee dan n Reference nommer maar niks kom daarvan nie.Ons bank kostes is belaglik hoog,maar daar is nie diens nie.My ref nommer is C-***0 indien daar dalk iemand is wat my kan help.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Absa's replyOfficial
10 Feb 2021, 08:13Geagte Mnr De Bruyn
Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.
Ons vra opreg verskoning vir enige ongerief.
U verwysing nommer is C- ***3
U verwysing nommer is C- ***3
Voorsien ons asseblief van u Identiteitsnommer of rekeningnommer, sodat ons u klagte kan ondersoek en terugvoering kan gee.
Groete
Daphne Le Grange
Daphne Le Grange
Absa's reply10 Feb 2021, 08:13
Official
Geagte Mnr De Bruyn