1 reviews | Active since Jun 2017
Absa Kredietkaart afdèling
<p>Ek wil graag my misnoeë uitspreek teenoor Absa Bank. Ek het my kredietkaart-rekening opbetaal op die 22 Augustus 2016, maar ek ontvang tot vandag toe nog sms'e van 'n uitstaande bedrag waarvan ek nie bewus is nie. Ek het al my bewyse vir hulle gestuur asook hulle prokureurs. Dit verskyn op hulle rekenaar en hulle het bevestig dat dit hulle fout is, maar geen regstellings word gedoen om hulle data-basis op datum te bring nie. Is daar dalk iemand wat my kan help in hierdie verband. By voorbaat dank. Dawie Barnard, sel no: ********** 972.</p>
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention.
Please can you provide me with an account or ID number to enable me to log a formal complaint for you, this information can be sent via private message.
Regards
Claudette