1 reviews | Active since Jun 2017
Absa Kredietkaart afdèling
<p>Ek wil graag my misnoeë uitspreek teenoor Absa Bank Kredietkaart-afdeling. Ek het die volle bedrag betaal op die 22ste Augustus 2016,maar ontvang tot vandag toe nog steeds sms'e omtrent 'n uitstaande bedrag waarvan ek nie bewis is nie. Ek het verskeie mense by Absa my saak verduidelik en hulle het bevestig dat dit hulle fout is. Ek het ook my saak aan hulle prokureurs verduidelik waarna hulle die saak afgesluit het en terug verwys het na Absa. Is daar dalk iemand wat my kan help in hierdie verband,want ek is nou radeloos. Ek het al die bewyse vir hulle aangestuur,maar selfs dit blyk nie genoegsame bewyse te wees vir hulle om hierdie saak af te gandel. By voorbaat dank, Dawie Barnard, </p>
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention.
Please provide me with your ID or Account number to enable me to log a formal complaint for you, this can be sent visa private message.
Regards
Claudette

Please find below the account number as requested : ********** ********** 83 and ID no: ***08 5. I hope you will find the above in order. Kind regards.
Please find below the account number as requested : ********** ********** 83 and ID no: ***08 5. I hope you will find the above in order. Kind regards.