RA
RIECHARDT A
1 reviews | Active since Aug 2013
24 Apr 2021, 09:45
ABSA IS USELESS
Verlede jaar is my 40 jaar oue rekening gestop omdat ek moes Fika.Ek het verlede jaar 2 keer my dokumente ingehandig.verlede Vrydag is my rekening weer sonder rede geblok.Ek het weer Maandag ingegaan en die bestuurderes het saamgestem dat ons reeds gefika het.Die stelsel het dit egter nie gewys nie.my kaarte is herstel en het tot DONDERDAG gewerk.My rekening is alweer geblok.Ek staan in Checkers met n trollie vol kos en dan weier my kaar***** n verleentheid vir iemand wat 40 jaar n bankrekening het.Ek BEL DIE TAK. Niemand antwoord nie.Ek bel die inbelsentrum wat jou deursit na die tak.Hulle se daars geen antwoord by die tak nie.ABSA JEFFREYSBAAI IS USELESS.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)