1 reviews | Active since Mar 2018
Ek is besig om 'n eiendom in Oudtshoorn ****ant te koop. Gehoop dit sal vinnig afgehandel kan word omdat ek nie vir 'n lening hoef aansoek te doen nie. Die ****rak is einde Januarie 2018 onderteken en ek kan okkupasie kry vanaf einde Maart 2018. Die ****rak en opdrag vir oordrag is deur die oordragprokureur op 6 Februarie 2018 ontvang. Die eiendom kon al in my naam geregistreer gewees het, maar ek sal nou moet okkupasiehuur betaal omdat ABSA BLOEMFONTEIN nie die verkoper se transportakte kan op****r nie. Ek het vandag, 20 Maart 2018, weer bevestiging van die prokureur ontvang dat hulle steeds wag vir terugvoer van ABSA. Dus, sal ek as individu moet okkupasiehuur betaal omdat ABSA BLOEMFONTEIN se liassering nie op datum is nie en na amper TWEE MAANDE nog nie die verkoper se titelakte kan op****r nie. Dit is TOTAAL onaanvaarbaar dat ek nou moet betaal omdat ABSA BLOEMFONTEIN noe hulle werk doen nie. ABSA BLOEMFONTEIN is eintlik nou verantwoordelik om huur te betaal aan die verkoper!
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.