HS
Henry S

1 reviews | Active since Aug 2013

15 Jan 2016, 15:09

absa is onragverdig en skelem

absa plaas n JUGMENT teen my sonder om die regte stappe te vat veral as hulle skuldig is dat my bakkie al staan vir 6 jaar wat hulle wyer om te herstel nadat hulle nie die herstel werk gedoen het nie folgens polis bewoording nie en het op skrif erken dat hulle skuldig is en nog veder het hulle adosoneele R12000.00 se kostes op my finanseering gelaai en se ek moet dit net betaal hulle wyer om die rede daar foor te gee nou stoor ek die bakkie en my werk staan minder inkomste nou dat ek n nuwe bakkie wil koop kan ek nie almal wyer on fienanseering te gee omrede absa my gelys het met n judgment

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply18 Jan 2016, 11:08
Official
Hello henryhmts,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd