FZ
Frederick Z

1 reviews | Active since Jan 2017

18 Jan 2017, 12:39

ABSA INSURANCE PATHETIC SERVICE

<p>Op Maandag, verskriklike windskade op ons huis se dak gekry. Ons het telke male vir ABSA ges***el, geen hulp van hul kant nie. Dak staan nou al vir die 3de dag oop en ons bly oorkant 'n speelparkie en dit is ook aan die voorkant. Ons dogtertjie van 10 jaar oud, verskriklik bang en wil nie in haar kamer slaap nie; wat te verstane is. 'n Mens voel onveilig in jou eie huis. Van die teels het oorgewaai in bure se erf. Tot skade binne huis. Nou wil hulle 'n ****antuitbetaling doen, wat hopeloos te min is en om van jou as klient ontslae te raak. Ons is vir meer as 20 jaar al kliente van ABSA en dit is die eerste keer dat so iets met ons gebeur. Ons wil ook graag 'n t****e eiendom koop, maar dit sal defnitief nie weer deur ABSA wees nie. Verwysings nrs: ********** / ********** / DX-6U8L-01. Regtig baie teleurgesteld in ABSA, hulle gou om jou geld te ontvang, maar as jy hulle hulp nodig het, is jy maar net nog 'n nommer of jy moet die fynskrif gaan lees.....so wat help dit jy het assuransie as hulle jou nie kan of wil help nie.....</p>

0
Replies (2)
FZ
Frederick Z's update18 Jan 2017, 12:45
Reviewer Update

KORREKSIE: Verwysings nr.: ********** / ********** en DX-6U8L-01. Hier was ook tot vandag nog geen assessor van ABSA om ook te kom kyk na skade nie. Net n bou****rakteur wat hulle gestuur het.

Absa
Absa's reply18 Jan 2017, 15:03
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd