1 reviews | Active since Apr 2015
Absa idirect reject claim
Ek het my korttermyn vesekering geskuif vanaf auto & general na Absa idirect tot my spyt.
Auto & general het my baie goeie diens gegee oor die jare.
Toe ek nou by Absa 'n eis indien vir my laptop wat gesteel is was dit 'n vreeslike storie.
Ek het reeds die laptop 4 jaar gehad en kon nie die bewys van aankoop kry nie. (al was dit op my vorige versekering gewees, en niemand gaan tog iets vir 4 jaar lank net vir die lekkerte op hul versekering he nie) So hulle weier toe om my te vergoed vir wat ek gehad het en moes 'n klein intree model vat. Toe hulle de polis aan my afgesmeer het het hulle nie gese hul soek bewyse van dit en dat nie. So ek betaal toe 'n premie van 'n latop van R7000 maar hul gee vir my een van R2000. Nee was te gretig om elke maand my geld te steel. Dit is hoe ek voel. Ek moet betaal vir versekering maar as hulle hul deel moet nakom is daar 'n 1000 stories. Dink dus maar 2 keer voor enige iemand met hul besigheid doen.

Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,