LH
Lizelle H

1 reviews | Active since Jan 2019

10 Dec 2020, 20:24

Absa homeloan

Ons is al 26 jaar by Absa. My man is voor lockdown afbetaal. Ons het reelings met Absa gemaak om n drie maande grasie te kry op ons verband en voertuig lenings.

Vandag het een van hulle agente my gebel en dankie gese vir die betaling wat hulle ontvang het. Hy het gese daar is n bedrag uitstaande wat dadelik vereffen moet word. Ek het vir hom gese dat ek dit met my man sal bespreek waarna hy nie my eers kans gegee het om klaar te praat nie. Ons betaal klaar meer omdat ons weet ons is agter op ons verband.

Dink daaraan om ons rekenings by Absa te skuif na n ander bank.

0
Replies (0)