SP
Sonia P

1 reviews | Active since Aug 2015

02 Dec 2015, 11:59

ABSA Home Insurance

Eis *** op 11 Nov verwys : ABSA se huiseienaars versekerings diens het tragies verswak. 21 dae nadat daar by my huis ingebreek is, is die skade nog nie herstel nie. Ek het al 3 keer opgevolg. Al wat ek kry is `n sms met die ****rakeur se selnommer. Musanda Project CC ***. Die ****rakteur is uiters swak. Ek moes 2 keer s***el om iemand te kry om die skade te kom bepaal. Ek moes weer s***el om `n datum te kry vir die herstel werk. Die ****rakteur daag op sonder materiaal en laai die werkers in my tuin af. Die werk word nie volledig voltooi nie. Toe ek half 4 by die huis kom sit die werkers op my stoele in die tuin, hulle bevestig dat hulle klaar is. Inspeksie gedurende aandete wys ek vir die bestuurder die foute uit. Ons kom oor een dat hulle die volgende Saterdag om 11uur die onvoltooide werk sal kom klaar maak. `n Man met `n mond vol brood daag 14:30 by die huis op. Werkers het nie identifikasie nie, voertuie het nie identifikasie nie. Wel, die werk is nogsteeds nie klaar nie.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply02 Dec 2015, 14:01
Official
Hello soniaduplessis,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.

We sincerely apologize for any inconvenience caused.

Kind regards

Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd