1 reviews | Active since Sept 2015
Van 2005 sukkel ek dat hul my huis reg maak. Elke keer verskonings.. Betaal my polis al 26 jaar en niks geeis nie. So waar is my geld heen? Gaan so vinnig as moontlik al my goed oor plaas na n ander bank. Sal mense aanraai om nie eers te probeer om n eis in te sit nie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.