1 reviews | Active since Nov 2018
ABSA gebruik treurige koerier dienste
Dis pure twak dié - koerier beweer hul probeer my in die hande kry - wie is die koerier maatskappy wat die kaarte aflewer ?! - Hoe beweer hulle het hulle my ge****ak ?? - Waarom stuur hulle nie 'n epos/ SMS/ whatsop ? - Ek't 4min met 'n anti- Afrikaanse ABSA konsultant gemors en nog steeds het ek nie met die regte persone gepraat nie. ****ak my asb IVM die aflewering van my debietkaart en krediet asb per epos/whatsop/SMS !!
Ek't met die vorige hernuwing van my kredietkaart dieselfde probleem gehad met die naamlose koerier en nooit my kaart ontvang nie !!
Dis pure twak dié - koerier beweer hul probeer my in die hande kry - wie is die koerier maatskappy wat die kaarte aflewer ?! - Hoe beweer hulle het hulle my ge****ak ?? - Waarom stuur hulle nie 'n epos/ SMS/ whatsop ? - Ek't 4min met 'n anti- Afrikaanse ABSA konsultant gemors en nog steeds het ek nie met die regte persone gepraat nie. ****ak my asb IVM die aflewering van my debietkaart en krediet asb per epos/whatsop/SMS !!
Wat 'n nare rassistiese ondervinding het ek nie dié week met ABSA gehad nie. Rassisme is is erger in die *********e Regime as in die ou sog naamde Apartheid Regime. Besighede en maatskappye is erg rassisties.
Ek't gisteraand 'n kalmerende Engelse oproep gehad van ABSA wat gesê het ek moet my kaart vanoggend 8 Mei gaan haal by Sunwardpark tak.
Ek't vanoggend net na 9vm na 8 dae uiteindelik my debietkaart by die Sunwardpark tak gaan afhaal , ontvangs nie so vriendelik deur 'n swart anti- Afrikaanse Engelse persoon.☹️👎🏼
IVP dat ek vir die Afrikaanse s***elbeampte/ konsultant wag gaan ek na die swart konsultant toe net om weer 'n keer deur rassisme begroet te word. Ek groet haar in Afrikaans en praat Afrikaans en van toe af is die s***elbeampte/ konsultant onvriendelik en onbehulpsaam. Die Afrikaanse s***elbeampte langs haar moes haar help om die debietkaart uit te reik . Nadat ek die pin transaksie voltooi het was sy onwillig om my verder te help met die probleem met Payshap registrasie, want dié biometriese foto skandering op die toepassing werk nie.
Sy't iets beweer wat ek nie verstaan nie - dat dit nie nodig is nie - iets in die lyn. Toe loop ek maar met haar onvriendelike onbeskofte houding. Die Afrikaanse s***elbeampte/ konsultant was besig en daar was heelwat kliënte wat vir diens gewag het. Die Afrikaanse ontvangs dame was nie beskikbaar nie.

Ek't die krediet kaart 3 dae na die debietkaart bestel, CCD se diens is baie profesioneel en het my selfs 'n kalender afspraak gestuur om by my kalender te voeg.