1 reviews | Active since Jun 2019
Absa
Ek het 2 weke terug Maandag aansoek gedoen by ABSA Bank vir krediet kaart. ek het al die inligting aan hulle verskaf soos hulle gesoek het. Hulle het toe 2dae daarna geantwoord en vir my gese dat ek nie by Home Affaires bestaan nie. Ek het my Standard Bank inligting ook verskaf. Nou wil ek weet as ek nie bestaan nie hoe de hel kan ek n selfoon ****rak en bank rekening he met klere rekening. Toe stuur ek weer n mail aan hulle en vra die vrae aan hulle maar tot vandag toe nog geen weer geantwoord nie en nog nooit gebel nie. Ek het ook in die beleggings afdeling n versoek gestuur dat hulle my bel maar tot vandag toe nie. Ek toets toe om te kyk of ek bestaan en doen aansoek vir n huis lening by FNB en wraggies goed gekeur en ek bestaan op my ID nommer. snaaks ne.
