1 reviews | Active since Jul 2016

28 Jul 2016, 04:28

absa credit card *****

<p>R12660 is van my pa se kredietkaard af. My pa was by die bank Absa reken dit is nie hulle probleem nie. Regtig!! My pa het geeeeeen sms gekry van hierdie transaksie! Absa probeer nie eers hierdie uitsorteer nie! </p>

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply04 Aug 2016, 11:04
Official

Dear Customer

Please provide me with your Dad's complaint reference number to enable me to assist.

Kind regards

Claudette