1 reviews | Active since Feb 2019
ABSA BLOK MY REKENING - EK IS 71 EN HULLE VERWAG EK MOET ELKE KEER INGAAN BANK TOE. ONAANVAARDBAAR
Hiermee my ongelukkigheid. Ek is 71 jaar oud en ABSA bly my rekening vries. Ek stuur aanhoudend eposse dat dit reggemaak moet word maar ek word geignoreer. Ek moet elke keer in gaan bank toe dit is baie moeilik vir my. Ek moet transaksies tussen my rekening doen en kan nie “inlog” nie want my online banking is gevries. Praat help nie meer nie. Ek gaan nie weer in na n bank nie. Herstel my rekening met onmiddelik effek aan julle kant. My bankstaat toon dat my krediet kaart eers op 17/12/2019 betaalbaar is maar ek word eposse gestuur wat se ek moet NOU betaal. My betalings word ook nie aangebring op my krediet kaart soos ek dit betaal nie. Rek nr: 4550-27**-7**7-4016 Ek het ook al hoeveel keer gevra dat daar n polis op my krediet kaart geplaas moet word dat indien daar met my iets gebeur die bedraggie afbetaal sou word. Niemand by ABSA luister na my nie. As iemand bel dan word daar gese ek moet ingaan bank toe. Ek is 71 !!!!!!!! Dit is bitter moeilik vir my. Maak my rekening reg aan julle kant met onmiddelik effek. Ek moet betalings maak. Maar kan nie inlog nie. Niemand bel my ook nie ek wil alles van nou af op epos hê. Maak my rekening dadelik reg sodat ek kan inlog om online banking te kan gebruik voor die einde van die dag. Anders plaas ek maand end alles oor na Standard Bank. Dit is onaanvaarbaar
We busy with the investigation on the complaint and will provide you with feedback once our investigation is concluded.
We busy with the investigation on the complaint and will provide you with feedback once our investigation is concluded.
Wanneer gaan julle die probleem oplos. Ek moet rekeninge betaal. Die boodskap wat ek kry wanneer ek inlog sê: “The credentials you entered are incorrect. Please try again”. Ek sukkel nou meer as n maand met hierdie probleem. Al wat ek kry is eposse wat sê dit word ondersoek.
Ek gaan na geen tak nie. Die fout lê by ABSA.
Hierdie is dringend.

Not happy at all. Don’t phone me. This better be sorted out by morning. NOT HAPPY AT ALL.
Not happy at all. Don’t phone me. This better be sorted out by morning. NOT HAPPY AT ALL.
Please refer to the email sent to your personal email address.
Please refer to the email sent to your personal email address.