JZ
Jan Z

1 reviews | Active since Jul 2013

21 Nov 2022, 09:06

ABSA = BEDROG

Ek het 'n aparte Dt en Kt kaart rekening by Absa. Ek betaal ook vir Sms boodskappe as daar 'n transaksie op my Dt kaart gedoen word. Dieselfde geval het vantevore ook gebeur waar ek my Dt kaart aanbied vir betaling en dan later uitvind die transaksie geld was uit my Kt kaart rekening betaal. As pensionaries wil ek my Kt kaart nooit of so min moontlik gebruik.

Onlangs wou ek klagtes oor Absa bank laat reg maak by Porterville tak. Ek het 'n afspraak gemaak om 'n konsultant te sien om probleme op te los. Toe ek die bank besoek, nadat ek 'n halfuur moes wag, kon die konsultant my nie help nie want ek moes in die ry gaan staan om my bankstaat te trek, omdat die konsultant dit kastig nie kon doen nie! Wat was dan die doel van my afspraak? Ek was ook deur die konsultant meegedeel dat sy dieselfde probleem met haar Dt en Kt kaart het. Ek het my vervies vir sulke tipe diens en die bank verlaat en later na die Vredendal tak gegaan waar alles reggestel was. Intussen, voordat Dt en Kt kaart koppeling reggemaak was, gooi ek brandstof in en doen ander transaksies waar ek gevra word Dt of Kt kaart rekening? Wanneer my maandstate kom dan verskyn die ongemagtigde transaksies op my Kt kaart staat. Laasgenoemde is onaanvaarbaar en ontoelaatbaar daar ek nou met oor die R8 000 se skuld op my Kt kaart rekening sit waarvoor ek nie begroot het nie en onbewus was van omdat Smse op my Kt kaart nie ontvang word nie!! Ek weier om hierdie geld te betaal en as dit nie afgeskryf word nie, sal ek van bank moet verander!! Intussen was die kaarte weer apart geaktiveer soos wat dit al die jare was en ondervind ek tans geen probleme. Kt kaart rente is enorm by Absa en nou wonder ek hoeveel onregmatige rentes verdien Absa nie op so 'n wyse nie!! Hoeveel rente gaan ek op R8 000 moet betaal voordat my Kt kaart rekening eendag afbetaal is en daarom my versoek dat hierdie rekening afgeskryf word! Absa het reeds derduisende uit my verdien die afgelope 60 jaar??

0
Replies (5)
Absa
Absa's reply21 Nov 2022, 11:00
Official
Dear Jan Van Zyl Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology. I will review and provide you with my specific contact details as well as the expected timeframe for further feedback/resolution via email or by making contact with you telephonically.   The reference number to your complaint is C-***7. Kind regards,Group Customer CareRezona Louw
JZ
Jan Z's update22 Nov 2022, 15:14
Reviewer Update
Natuurlik is Absa nog Engels ook wat my meer de moer in maak omdat ek in Afrikaans aan hul skryf wat hul nie erken as amptelike lands taal!!

Ek was vanoggend ingelig dat my probleem na 804km se ry nog nie opgelos is nie nadat aan my bevestig was dat my Dt kaart en Kt kaart van mekaar geskei is! Laasgenoemde was egter nie die geval nie, omdat my Dt kaart nog steeds aan my Kt kaart gekoppel is en vandaar die probleem dat wanner ek dalk by 'n vulstasie of enige besigheid kom en ek vra dat bedrag van my Dt kaart moet afgaan dit inderdaad nog steeds gaan gebeur dat dit van my Kt kaart afgaan! Ek weier nog steeds om die onwettige Kt kaart bedrog saldo van R8 000 te betaal en Absa sal my brandstof van 804 km se onnodige ry om kaarte reg te stel, wat toe nie gebeur het nie, te vereffen ten bedrae van R6 914.40c!
Absa
Absa's reply23 Nov 2022, 08:39
Official
Dear Jan Van Zyl Thank you for your posting.

Please refer to our email sent to your personal email address. Kind regards,Group Customer CareRezona Louw
JZ
Jan Z's update25 Nov 2022, 12:05
Reviewer Update
I was asked to contact Rezona Louw, after I complained that I always get answered in English! Absa came back in English again! Apart from that, I was informed on Hello Peter that I will receive a personal email, which I did receive from Absa. I was asked to contact Rezona Louw on telephone number ***, which I did, but was informed that the number does not exist!! The latter is proof once again that Absa is a "**********" Company??? How does one solve a problem if a company refuses to contact a client, but the client must phone the bank on a number that do not exist? I'll still refuse to pay my Credit card bill until Absa writes off my bill and pay me my fuel used to correct Absa's mistakes! Traveling 3 times to solve the problem, I was informed by Marinda from Vredenburg that my Dt card is still coupled to my Credit card! No mention was made about the poor service I received from a consultant at Porterville. Problem not sorted!!!
Absa
Absa's reply25 Nov 2022, 15:21
Official
Dear Jan Van Zyl Thank you for your posting.

We refer to our telephonic conversation and will provide you with feedback as soon as the investigation are concluded. Kind regards,Group Customer CareRezona Louw