LK
Louis K

1 reviews | Active since Oct 2021

29 Oct 2021, 10:26

Absa

ABSA. Hoekom is dit vir julle so moeilik om in 4 maande my nou nog nie te help met die kanselasie van my huis verband nie. Want na vele navrae kry ons green hulp nie. Dis absoluut nie aanvaarbaar nie. Dis baie slegte diens.

0
Replies (0)