AJ
Anneline J

1 reviews | Active since Jun 2015

21 Apr 2026, 07:50

ABSA *****

I've wrote a review for ABSA Bank but the response I cannot open. Where can I read their response

0
Replies (1)
AJ
Anneline J's update21 Apr 2026, 13:01
Reviewer Update
Hi Russell,

Nee ek is nogsteeds ontsteld oor ons geld wat verdwyn het. My swaer is ook by ABSA beroof met R 1,20000.00 en binne 'n maand het hy alles teruggekry. Dit maak 'n mens bitter ongelukkig om te weet net party mense word deur ABSA terugbetaal. Ons het besluit om ons rekening te sluit en na 'n ander bank te skuif. Ons het kort kort probleme met ons Kredietkaart. My man moes omtrent 4X 'n nuwe kaart gaan haal het omdat daar gedurig kamtig iemand is wat iets op die kaart wil koop. Maar baie dankie
Lekker dag