JZ
Jan Z

1 reviews | Active since Jul 2013

04 Jan 2022, 11:54

ABSA BANK = *********E ORGANISASIE

ABSA IS DIE MEES PATETIESE EN SUKSESVOLSTE *********E EN SABOTERENDE BANK IN SA!! Ek word op elke hoek en draai gesaboteer en staan met 'n rooi gesig in elke denkbare besigheid!!

Transaksies word geweier terwyl daar geld in my rekeninge is!!! Elektroniese oorplasings word geweieir agv van my wagwoorde wat blokkeer word. Saldos per Smse klop nie met saldos in die bank!!

Plaaslike takke is behulpsaam, maar die klomp hoertjenners in Hoofkantoor, DIE GROOTSTE *********E HOOFKANTOOR IN SA, het verdwaal en weet nie waar hul is nie!

Wanneer ek kla by plaaslike takke MAG hul my nie help nie, want ek moet inkom bank toe!! 200km vir hul stront by Johannesburg!!

Ek neem aan die klomp hoertjenners is nog gesuip na Nuwe Jaar!!

Hopelik skryf die klomp drek my skuld af, maak my rekening toe en vergeet van my!

Absa het alreeds 'n plaas onder ons familie uit gesteel!!!

0
Replies (0)