1 reviews | Active since Jun 2015
Absa is die bank met die meeste kriminele aktiwiteite ooit. Daar word geld uit jou rekening gesteel dan sê hulle net dit is jyself wat die kriminele daad gepleeg het. Steel ons geld en betaal niks terug nie, nadat ons 1000 maal gesê het dat dit nie ons was nie. Word van my swaer gesteel ook in ABSA bank en hy moes 2 maande wag vir die ondersoeke voordat hulle dit vir hom stuk vir stuk terug betaal het. Wie vanaf buite die bank sal jou ID nommer adres en selfoon nommer ken behalwe ABSA????? Daarom gaan ons nou na 'n ander bank skuif.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.