MC
Marius C

1 reviews | Active since Aug 2017

22 May 2022, 18:11

Absa App

Absa "App" werk nie, kry boodskap die "App" is ou weergawe en moet "upgrade" . Daar is geen "update" beskikbaar. Kliënte met Huawei fone word geraak. Dis seker nie Absa se probleem, maar dis 'n krisis vir my, hoe los ek die probleem op.

0
Replies (0)