1 reviews | Active since Aug 2022
ABSA
Absa Welkom Onbevoeg en glad nie op standaard nie. Ek sukkel nou al 2 jaar om die kleuterskool se rekening reg te kry. Was Sep 2021 by hulle om rekening se inligting reg te kry en toe ek nou Augustus 2022 weer moes gaan is niks van dit gedown wat ek gevra het nie. 'n Simpel ding, soos die persone wat sms moet ontvang, wat 2 minute neem om te doen, is nie eers gedoen nie. Ek moet nou sukkel en my werknemers verleë in die oë kyk oor Absa se patetiese diens. Ek ry môre FNB toe en gaan als verander, want ek persoonlik al vir 40 jaar by FNB en nog nooit sulke swak diens ontvang nie. Moet byvoeg dat ek Julie in Bethlehem Absa uitstekende kleint diens ontvang het. WELKOM ABSA kan by hulle gaan leer hoe dinge gedoen word. Dis ook nou al die 2de keer wat ek op hierdie medium moet kla oor Absa Welkom.
