DJ
Delene J
1 reviews | Active since Sept 2024
05 Jan 2026, 16:06
Absa
Ek het 28 Oktober 2025 n bedrogsaak geopen by Absa *****. Na vele oproepe en gesukkel het n consultant my teruggebel. Sou die uit**** deurgee vir ondersoek beampte. Geen terugvoer. Ek moes elke keer bel. Verskoning was hulle kry my nie in die hande. Ek is heeldag by my foon en het ook alternatiewe nr gegee as hulle my nie kry nie. Het moedeloos Absa Aksielyn gebel op 22 Desember. Met n dame Rosalia gepraat wat sou terugbel. Geen reaksie. Het vandag weer gebel 6 Januaries 2026 en het sy belowe iemand Gaan terugbel. Tot op hede geen terugvoer Hoe lank Neem n saak voor ek terugvoer kry. Kan nou verstaan hoekom kla mensen oor diens want Daar is nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Absa's replyOfficial
06 Jan 2026, 09:55Dear Delene, Thank you for bringing this unfortunate matter to my attention, and please accept my sincere apologies for the inconvenience. Your case reference number is C-***6. I will review the matter and provide you with an expected timeframe for further feedback. Kind regards,Basani HlungwaneAbsa Bank Ltd
Best regards,
Absa's reply06 Jan 2026, 09:55
Official
Dear Delene, Thank you for bringing this unfortunate matter to my attention, and please accept my sincere apologies for the inconvenience. Your case reference number is C-***6. I will review the matter and provide you with an expected timeframe for further feedback. Kind regards,Basani HlungwaneAbsa Bank Ltd
Best regards,
