NL
Nicolene L
1 reviews | Active since Feb 2012
19 Dec 2024, 07:39
Absa *****!
Absa is *****s! My pa was ge**** en al sy geld verloor, toe het hulle sy rekening geblok ens. Nou het hy gesien daar is op die geblokte rekening kostes, hy was bank toe en wou dit toe maak want hul het al sy geld uit sy rekening, en hoe kan hul nog koates charge??? Toe hy daar kom en vra om dit toe te maak toe word daar vir hom gesê hy kan nie want hul ondersoek is nog nie kla nie!!! Maar intussen word daar kostes verhaal!! Wow ABSA hoe pateties en dit nog met 'n pensionaris ook!! Jul is die patetieste bank ooit en *****s!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)NL
Nicolene L's updateReviewer Update
31 Dec 2024, 07:39Russell het gehelp en dis nou gesorteer....
Absa se diens gaan al meer en meer agteruit en is nie meer so goeie bank soos hul voorgee om te wees nie!
Absa se diens gaan al meer en meer agteruit en is nie meer so goeie bank soos hul voorgee om te wees nie!
NL
Nicolene L's update31 Dec 2024, 07:39
Reviewer Update
Russell het gehelp en dis nou gesorteer....