KL
Koos L
1 reviews | Active since Feb 2017
30 Sept 2018, 14:26
Castle Bier Van Uiters Swak gehalte - Aanhoudend
Dis uiters teleurstellend om bier van die vooraanstaande vervaardiger in die wereld te koop en dan is dit nie op standaard nie. Nou weer, die Castel smaak sleg en dit is sonder lewe. Dit verval in onsmaaklike geen sprankel binne 2 minute. Ek verwag beter van SAB. Dis onsmaaklik om die minste te se. Die bier is vrot, maar dalk teken van die gehalte wat ons in Suid Afrika produseer. Eks gatvol vir die swak kwaliteit, selfs Charles Glass sou dit afgekeur het. Groete
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)