1 reviews | Active since Jan 2015
very bad service
Ons het n plek bespreek vanaf 15 tot 17 Julie 2015 by die abiento gastehuis. Die eerste aand was dear beurtkrag en ons kon nie shower nie toe one vrae begin vra oor hoekom hul nie voorsiening gemaak her nie to se die ontvangs dame sy weet nie sy Sal die bestuurder bel so is die op die speaker foon en vra vir sy personnel wat wil die man he moet hy doen? Wonder wat get by gedink? Na n gestoei her die bestuurder gese ons kan n a and verniet bly so hy moet n bedrag van R826 terugbetaal aan ons to ons vandag die 28ste terug bel om ons bankbesonderhede te gee to wil ons net onder die bestuurder se aandag bring van swak diens en dis to hy ons begin vloek ale woorde wat daar is en one gedreig by gaan iemand key om ons n ding of 2 te wys. En gese by soek one nooit weer in sy gastehuis. Dis ni aan nie mens praat ni so met klient nie
