ES
ELSABE S

1 reviews | Active since May 2023

13 Aug 2023, 12:16

ABE MIDAS DIENS SENTEUM

My dogter het haar FORD FUGO TURBO DIESEL in gevat na ABE MIDAS DIENS SENTRUM (R3500) verder vir n gewone diens.

Ons diens al 3 karre gewoonlik daar. En is daar ook GEWOONLIK een oof 1aander KLEIN probleempie

4 dae na die diens kom sy agter die waterliggie gaan aan die kar word warm en daar is niks water in die tenkie nie

Ewe ordentlik vat sy die kar terug na ABE MIDAS DIENS SENTRUM. Selfs hulle se die pype word ook warm en die kar word warm.

Nou skielik is dit die kar se Thermostat wat haar n verdere R2594.73 gaan kos en dan eers daarna sal hulle kan sien of die liggie af gaan.

Gaan kyk na die inligting wat sy in gevul het toe sy die kar in gevat het NIKS va2n die was n probleem nie.

My dogter is n vrou en is afhanklik van die vervoer wat julle nou basies onmoontlik gemaak het om te gebruik

EIENAARS/BESTUURDERS asb kyk wat gaan aan in julle Diens sentrum. Daar is definitief n probleem

Julle het altyd n goeie reputasie gehaad maar iemand maak vir julle skade.

Asb kry my dogter se kar in. Doen n BEHOORLIKE ondersoek ... herstel die kar op julle koste. (Aangesien daar GEEN van die bogenoemde fout was nie.

Ek verwas vinnige terug voer en KWALITEIT DIENS

0
Replies (0)