WV
Waldo V

1 reviews | Active since Jan 2013

16 Jul 2018, 00:53

Abacus Gardens skuld my geld (salaris)

Ek was 'n permanente werker daar en hulle het my nie my volle salaris en kommissie betaal nie. Abacus het stilweg bankrot gespeel en ons werkers het daaronder gely. Die CCMA het aan my R81,000 toegeken wat Abacus Gardens, a.g.v. 'n arbeidshofbevel aan my moes betaal het, maar ***** weg geraak het met stories van Likwidasie.... Dis nou twee jaar later en steeds skuld hulle (Timothy en Harold Horn) my die geld. Die wiel draai vir julle ook... Karma is 'n *****...

0
Replies (0)