MS
Mark S
1 reviews | Active since Nov 2025
27 Nov 2025, 20:39
AB Restorations is net valse beloftes en die een verskoning na die ander
AB Restorations het kamtig my dak kom regmaak en geverf met 12 maande Waarborg in Februarie/Maart 2025. Met die eerste reen het die dalk nogsteeds gelek en die dak lyk ook nie asof dit geverf is nie, dit lyk geroes! Die ou maak heeltyd valse beloftes wat hy nooit nakom nie, net heeltyd verskonings. Ons hardverdiende geld is daarmee heen.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)