CL
Cornelius L

1 reviews | Active since Jan 2019

25 Jan 2019, 13:55

Besigheid Vol Lee Beloftes

Ons het besigheid met hulle gedoen namens ons bemarkings besigheid. Die ooreenkom was dat hulle die advertensie moes betaal teen die 26/11/2018.

Als goed en wel, die reeling was so aanvaar. tyd het gekom, tyd het gegaan en geen betaling is ontvang nie. elke keer as ons accounts die bestuurder , Abrie s***el, dan se hy hul wag vir n betaling, dan sal hul ons betaal.

Die eienaar, Chris het toe gese hy sal 15de Januarie betaling maak, weerheens, tyd het gekom en gegaan en niks het gebeur nie, na hoeveel eposse, smse ens se Chris toe betaling sal die Maandag gemaak word, niks gebeur nie, die eienaar van die besigheid is vol lee beloftes en kan nie by sy woord bly nie.

Ons besigheid weet dat tye is moeilik en ons het self aangebeid om die bedrag te sny sodat hul goedkoper betaal.

Alle bewyse van drukwerk ens is aan eienaar gestuur, basies het ons n dies vernuut gelewer vir n besighied wat nie kan mantaan vir hul skuld nie.

0
Replies (2)
Aardbor Drilling
Aardbor Drilling's reply20 Mar 2019, 21:41
Official
This listing on HelloPeter is not applicable as this complaint relates to an alleged outstanding debt. 

It would be appropriate for HelloPeter to remove this listing as our firm has not received any marketing material, or value added advertising from this complainant. It is factually defamation of character on our firm, as we have been bul**** into an alleged advertising contract, whereas we are still awaiting confirmation of order, and signed agreement of services. Now that we have distanced ourselves as the complainant does not have a legal leg to stand on, they come with name shaming efforts.
CL
Cornelius L's update21 Mar 2019, 08:51
Reviewer Update
Email was sent to admin@hellopeter to remove comment as we stopped contacting this client for payment, even if he confirmed quite a few times that it would be done. As we wrote off this amount. according to us this matter is sorted quite a while ago. Regards,