GC
Gerhard C

1 reviews | Active since May 2018

08 May 2018, 20:14

BAD SERVICE

Vanaand ry ek soontoe en verkoop goed op n veiling daar. Ons het n DSTV Decoder wat my eiendom is en ons kan brief saam met id dokumente gee vir person wat hom koop. Die Auctioneer wil toe met my staan en stry en se jy mag hom nie verkoop op n auction nie maar ek weet vir n feit jy mag as jy die nodige dokumentasie het. Die is die t****e keer wat die auctioneer ongeskuk is(Vorige keer was oor fotos wat ek neem oor my eie eiendom voor die auction begin en wet se ek mag toe gebeur dieselfde) en se hys altyd reg en sal my bewys so ek rate die auction as n swak auction met auctioneer wat ongeskuk is. Enige raad?

0
Replies (0)